Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776359288 | Published: July 27, 2023 | Paperback

Silwerspoor van die maan

Silwerspoor van die maan

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Avontuurlustige liefde
Zara is van voorneme om nooit ’n vervelige getroude lewe te lei nie, maar ’n lewe van avontuur te leef. Sy leer vir Fernando ken en sy raak verlief op sy eksotiese voorkoms en geheimsinnige identiteit. Daar is egter reeds ’n vrou en ’n baba in sy lewe. Hy betaal Zara om na die baba te kyk terwyl hy die ma gaan soek, maar wil nie vir haar sê waar hy aan die silwermunte kom waarmee hy haar betaal nie. Sy begin vermoed hy is die seerower wat ’n trommel vol soortgelyke muntstukke van ’n handelskip, in die hawe van Tafelbaai, af geplunder het. Sy bewaar egter sy geheime, want die geld wat hy haar betaal help om haar pa se dobbelskuld aan Hendrick Vanloveren te betaal. So sal haar pa se dobbeloortredinge ten minste ’n geheim bly, en hoef sy nie met Hendrick te trou in ruil vir die skuld nie.
'n Historiese Romanza wat afspeel in Die Kaap De Goede Hoop in die 17de eeu.

View full details