Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776359301 | Published: September 1, 2023 | Paperback

Soos dans

Soos dans

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Liefde het soms ‘n hupstoot nodig! Ná haar liefdesteleurstelling was Rozette nie van plan om gou weer verlief te raak nie. Sy wou eers ’n vriendekring opbou en doodgewone dinge doen. Maar toe ontmoet sy vir Durandt met sy onheilige goudbruin oë. Durandt reken dis ’n slegte tyd om met ’n meisie soos Rozette te doen te kry. Sy mislukte huwelik het hom nie net emosioneel geknou nie, maar finansieel ook. Met sy kwekery wat ná ’n reuseveldbrand nou net roet en as op Reënbaai se wind is, moet hy hard werk om kop bo water te hou. Boonop wonder hy hoekom die onafhanklike, rustelose Rozette haar reistasse finaal by hóm sal wil uitpak? Dit sal ’n dorp vol bemoeisieke vroue verg om dié twee bymekaar te bring, asook ’n skinderbek of twee wat wilde stories uitdink oor Rozette se vuurwarm romanse met Durandt.

View full details