Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776359400 | Published: October 31, 2023 | Paperback

Jy is my droom

Jy is my droom

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ellie se eerste onmoeting met haar nuwe buurman, Simon, is allesbehalwe aangenaam. Reeds met die intrapslag dring hy daarop aan dat sy haar geliefde hond, Rudolf, van sy eiendom kom verwyder. Al hou hy nie van honde nie, voel sy steeds verplig om die nuwe intrekker touwys te maak op die dorp. Simon keer terug na Bloubaai na twintig jaar in Hollywood as 'n suksesvolle draaiboekskrywer. Al wat hy wil hê, is om uitgelos te word. Na 'n mor sige egskeiding wat in die openb aar afgespeel het, sal hy enigiets doen om sy privaatheid te beskerm. Maar Simon kom gou agter dat dit nie so maklik is om Ellie afgeskud te kry nie. Buitendien is hy nie meer so seker dis wat hy wil hê nie...

View full details