Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776359844 | Published: August 14, 2026 | Paperback

Silas en die ysbeer op Tafelberg, ’n selflees-avontuur

Silas en die ysbeer op Tafelberg, ’n selflees-avontuur

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 171
Regular price R 190 Sale price R 171
Out of print
VAT included.

Silas se ouma stuur hom elke aand Droomland toe met haar wonderlike stories: van husse met lang ore, Klaas Vakie en Van Hunks, tot die wensbokke wat op Tafelberg skuil.

Wanneer Ouma eendag weg is, skraap Silas al sy moed bymekaar om haar in Droomland te gaan soek. Met die hulp van die karakters waarvan Ouma hom vertel het, en die bure se dogtertjie, Willemien, probeer Silas sy Ouma vind.

Maar die Tafelberg in Droomland is besig om onder sneeu te verdwyn, en iets wat brul, begin Silas jaag ...

’n Roerende storie wat vir kinders ’n moeilike konsep soos die dood sal verduidelik. Die boeke is beskikbaar in twee formate: as prenteboek en ’n langer leesboek. Perfek vir kinders van 5 tot 11 jaar oud.

Author Annie Klopper

Author Zandré Coetzer

View full details