Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776359868 | Published: August 20, 2026 | Hardcover

Silas en die ysbeer op Tafelberg

Silas en die ysbeer op Tafelberg

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Studiu Muti
Regular price R 168
Regular price R 210 Sale price R 168
Out of print
VAT included.

SILAS woon saam met sy ma en sy ouma aan die voet van Tafelberg. Saans stuur Ouma Silas Droomland toe met wonderlike stories ... oor dinge soos husse met lang ore, Klaas Vakie en Van Hunks. Sy vertel hom ook van die wensbokke van Tafelberg wat wense laat waar word.

Wanneer Ouma eendag wegraak, word Silas se wêreld geruk. Toemaar moes haar gevang en na Droomland gevat het. Silas besluit om haar te gaan soek. Willemien, die bure se dogter, kom saam. Maar Droomland lyk anders. Dit word ál kouer en iets loop en brul in die verte ...

Hulp kom op 'n onverwagse manier en dié avontuur neem allerlei nuwe afdraaie.

’n Roerende storie wat vir kinders ’n moeilike konsep soos die dood sal verduidelik. Die boeke is beskikbaar in twee formate: as prenteboek en ’n langer leesboek. Perfek vir kinders van 5 tot 11 jaar oud.

Author Annie Klopper

Author Zandré Coetzer

Illustrator Studio Muti

View full details