Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776380442 | Published: February 5, 2024 | Paperback

Twa die tydloper

Twa die tydloper

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Daar is mense wie se lewens van die begin af anders verloop. Sulke mense se liefde lê nie op die gewone plekke en paaie nie, maar juis daar waar min ooit die moed sal hê om hul toekoms te gaan haal. Twalie is die enigste meisiekind onder die eksentrieke Albrechts wat in 'n dorre landskap om oorlewing veg. Hulle is 'n geharde, eenkant gesin vol geheime. Twalie se pa verwerp haar en haar ma maak haar gedurig stil. Dan red die Namavrou Letgoed haar uit 'n sandstorm en leer haar die geheime van Die Poort, wat tydens die heuningmaan 'n magiese plek word. Hier maak tyd soms 'n deur agtertoe oop … Twa die Tydloper is 'n aangrypende roman oor een mens se groei wat lesers sal meevoer en met nuwe oë na die wêreld om hulle sal laat kyk.

View full details