Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776380657 | Published: July 5, 2024 | Paperback

As klippe kon praat

As klippe kon praat

Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ná 'n storm spoel 'n kleutermeisie op die Olifantsrivier se oewer uit. Wie is klein Ellie, hoe het sy in die rivier beland, en waarom soek 'n Romeense bendebaas na haar? Op die plaas Spoelklippe rou Annie nog oor die dood van haar seuntjie en die verbrokkeling van haar huwelik. Ellie kruip gou in Annie se hart in, maar gevaarlike mense is op die kind se spoor. Gou word Annie ook bedreig. Gaan sy uit dié maalkolk kan ontsnap of gaan sy weer alles verloor? En wat van Nico wat hoop om hul jeugliefde te hervat? As klippe kon praat is 'n eg menslike verhaal oor verlies, keuses en keerpunte.

Author Connie Luyt

View full details