Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776380695 | Published: July 5, 2024 | Soft Cover

Wegkruiper

Wegkruiper

Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Iemand speel 'n grusame speletjie op Onrus. 'n Oudonderwyseres word in haar dansateljee vermoor en twee vroue word ontvoer en gemartel. Kaptein Werner de Wege en adjudant Lisamore Talakase moet 'n legkaart bou om die raaisel op te los, maar die belangrikste stukke speel wegkruipertjie met hulle.
Sal die speurders die moordenaar betyds kan vastrek voor die volgende slagoffer val? En wat het 'n afgetrede onderwyseres, 'n bekende dokter, 'n sukkelende eiendomsagent en 'n boer gemeen? Wegkruiper, Christelle Wessels se vierde spanningsroman, wys in watter nagmerrie 'n dorp ontaard wanneer die sondes van die verlede 'n gemeenskap inhaal.

View full details