Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776380879 | Published: June 26, 2025 | Paperback

Nagdier

Nagdier

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Marie Lotz
Regular price R 330
Regular price Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Bekende sakeman Peet Hoffman word laatnag in sy studeerkamer doodgeskiet.
'n Paar dae later word 'n egpaar in hul naweekhuis in die bos vermoor. Die vroulike slagoffer is op 'n veel gruweliker wyse om die lewe gebring, maar die modus operandi van al drie moorde toon duidelike ooreenkomste.
Waarom het Terese Ebersohn se moordenaar haar met soveel passie gehaat? En hoe hou die drie moorde verband met die ontvoering van 'n bejaarde man kort daarna?
Voor hy hom kom kry, bevind majoor Alek Strauss hom in die middel van 'n klein oorlog waarin die raaisels van die hede slegs deur die verlede
opgelos kan word.

Author Marie Lotz

View full details