Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776381210 | Published: October 13, 2026 | Paperback

Beneweling van bloed

Beneweling van bloed

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 280
Regular price R 350 Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Professor Nino Everhard se verlede kom haal hom in.

’n Ongehude student laai haar baba in die middel van die nag by omstrede teologieprofessor Nino Everhard af. 

Dan bel ’n jong meisie op vlug uit prostitusie hom om haar te red. Hulle het al vantevore ontmoet. Hy wil sy polisievriend Buks betrek, maar dié word in ’n dodelike lokval gelei. Intussen moet hy ook nog probeer om sy huwelik te red. En dis nog net die eerste dag. Van ver in Afrika word veertien vreesbevange meisies afgevoer na ‘n donker toekoms in Kaapstad. ’n Huurmoordenaar met wraak in sy hart is op die spoor van ‘n baba en die vrou wat sy lewe verwoes het.

Te midde hierdie storm staan die benewelde Nino Everhard. Binne 16 dae gaan sy hele lewe onherroeplik verander.

View full details