Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776403592 | Published: February 21, 2024 | Paperback

Beenwerf

Beenwerf

Regular price R 340
Regular price R 0 Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Dit het in Auschwitz begin, maar nie daar geëindig nie.
Dekades later word 'n identiese tweeling 'n week uitmekaar duisende kilometer van mekaar gebore.
Geld, mag en die superioriteit van die Ariese ras is die boustene van 'n spannende intrige drie geslagte later.
'n Suid-Afrikaanse joernalis is ontstuitbaar as haar man die slagoffer van 'n gruwelike komplot word. Stuk-stuk ontrafel sy die verbintenisse tussen die beenwerf van die verlede en die onreg in die hede. Maar sal sy die misdaad teen lewe kan stuit?

View full details