ISBN: 9781776433117 | Published: November 23, 2023 |
Kruger Diere
Kruger Diere
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie handige boek is klein, maar propvol inligting vir enigiemand wat die Kruger Nasionale Park wil besoek. Nie net is die boek vol pragtige foto's van die diere en voëls van Kruger nie, maar het ook interessante inligting oor al die diere wat jy gedurende a rit in die Kruger mag raakloop. Die boek verskaf 'n volledige lys van voëls wat in die Kruger voorkom, waarmee jy kan rekord hou van wat jy gesien het. Dit is 'n sagteband om maklik in 'n sak te kan pas. Die boek gee ook 'n stergradering vir al die spesies wat jy dalk mag raakloop.
Author Philip van den Berg
Share
