1
/
of
1
ISBN: 9781776433124 | Published: October 23, 2023 |
Kruger Voëls
Kruger Voëls
Author:Philip van den Berg
Author:Ingrid van den Berg
Regular price
R 350
Regular price
R 0
Sale price
R 350
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
HPH Publishing se nuutste boek is oor die voëls van Kruger. Voëlkyk is een van die vinnigste groeiende stokperdtjies in Suid- Afrika en hierdie boek is presies wat enige nuwe voëlkyker nodig het om te begin. Die boek dek al 447 spesies wat in die Groter Kruger gebied voorkom. Die groepering van die spesies is nie soos in ander boeke nie, maar is gebaseer op waar jy die voëls in die veld kan raakloop. Aan die einde van die boek is 'n volledige lys van al die voëls in Kruger.
Author Philip van den Berg
Author Ingrid van den Berg
Share
