Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776453054 | Published: October 15, 2023 | Paperback

Kortpad-Praatjies 1 - Afrikaans vir beginners

Kortpad-Praatjies 1 - Afrikaans vir beginners

Author:SAAWK
Regular price R 450
Regular price R 0 Sale price R 450
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die Afrikaanse TipTop-Taalreeks is uniek omdat dit ´n internasionale karakter het en Kortpad-Praatjies I sluit tientalle stemopnames van grammatika-oefeninge in. Dit bevat ook dialoë wat in die Maroela-ateljees deur ´n span akteurs onder die leiding van Leon van Nierop opgeneem is. Hierdie werkboek sou egter nooit sy lesers, veral dié buite die grense van Suid-Afrika, bereik het as dit nie was vir die finansiële ondersteuning van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, asook die PUK-Kanselierstrust nie. Al die betrokkenes by die werkboek is onder die indruk van die positiewe gesindheid en milde bydraes van dié instansies.

The Afrikaans TipTop Language Series is unique because it has an international character and Shortcut Chats I includes dozens of voice recordings for grammar exercises. It also contains dialogues recorded in the Maroela Studios by a team of actors under the direction of Leon van Nierop. However, this workbook would never have reached its readers, especially those outside South African borders, had it not been for the financial support of the South African Academy of Science and Art, as well as the PUK Chancellor's Trust. All those involved in the workbook are impressed by the positive attitude and generous contributions of these institutions.

Author Rina Loader

Author Charlene Human

Author SAAWK

View full details