Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776477395 | Published: February 23, 2026 |

Kyk Mooi Bybelstories

Kyk Mooi Bybelstories

Author:CAD
Regular price R 149
Regular price R 0 Sale price R 149
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Wat kan jy alles raaksien? Vestig 'n liefde vir die Bybel by jou kinders terwyl hulle versteekte voorwerpe in die kleurvolle illustrasies van Kyk mooi Bybelstories soek.


Dié boekie stel kinders tussen 3 en 6 jaar voor aan 6 bekende Bybelstories en moedig hulle aan om spesifieke hoeveelhede voorwerpe, diere en mense in elke storie te soek. Kinders sal leer van Adam en Eva, Noag, Jona, Jesus se geboorte, Jesus se genesing van die lam man en hoe lief Jesus vir kinders was terwyl hulle die prettige prentjies deursoek.


Ideaal vir kinders tussen 3 en 6 jaar.
6 bekende Bybelstories met soek-en-tel-aktiwiteite oor Adam en Eva, Noag, Jona, Jesus se geboorte, Jesus se genesing van 'n verlamde man en Jesus se liefde vir kinders.
Om versteekte voorwerpe te soek, verskerp kinders se aandag aan detail, ontwikkel selfvertroue en verbeter visuele persepsie.
Om voorwerpe te tel, verhoog kinders se begrip van getalle en hoeveelhede, verbeter kognitiewe vaardighede, logiese denke en redeneringsvermoë en bou selfvertroue.
12 volkleur-bladsye.

Author CAD

View full details