Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776477777 | Published: October 13, 2025 | Paperback

2026 Dagbeplanner Joyce Meyer Kunsleer

2026 Dagbeplanner Joyce Meyer Kunsleer

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:CAD
Regular price R 145
Regular price R 289 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2026 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot 'n dieper verhouding met God.
Die inhoud bestaan uit:
• Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
• Kalenders vir elke maand
• 'n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
• Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2026 en 2027
• Ekstra notabladsye agterin
• 180 x 120 mm, kunsleer, met 'n merklint om jou plek aan te dui

Author CAD

Author Joyce Meyer

View full details