Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776481569 | Published: June 6, 2024 | Paperback

Toersprokies 02

Toersprokies 02

Regular price R 460
Regular price Sale price R 460
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

U word uitgenooi om saam te kom reis. Toersprokies 2 is 'n reisverhaal waar die skrywer en haar man gedurende 2005 vir 'n maand op 'n herfstoer deur Frankryk en Italië gereis het. Dit is egter nie bloot 'n vertelling oor reiservarings nie.
Die skrywer sien REIS breër, want die lewe is 'n reis. Die boek is ook 'n reisverhaal met 'n verskil: Dis 'n reis na die hart van menswees. Mense van verskillende lande, kulture, gewoontes, tale, kosssoorte, ensovoorts is ongelooflik interessant. Soms het die skrywer 'n lekker ompad geloop met 'n beskrywing of 'n herinnering, en dan het daar 'n heerlike sprokie uitgespring, soms feit, soms mitologie, soms net verspottigheid. Die wêreld is beide wonderlik en wreed. Maak 'n groot pot kwaliteit koffie en kom op 'n leesreis, want om te lees, is om te reis.

View full details