1
/
of
1
ISBN: 9781779860040 | Published: May 31, 2024 | Soft Cover
Oor jou dooie liggaam
Oor jou dooie liggaam
Author:François Bloemhof
Regular price
R 320
Regular price
R 0
Sale price
R 320
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hoe kleiner die plek, hoe groter sy geheime. Lekespeurder Ludo Labuschagne sit saam met 'n vriendin af na die Overberg. Kort voor lank verdwyn mense daar tussen neus en ore. Net om weer hul opwagting te maak. As lyke … Die spanning kring uit. Aanvalle. Afpersing. 'n Berekende blik agter 'n gemoedelike plattelandse glimlag. Kan die bose vastrapplek in so 'n idilliese landskap kry? En sal Ludo oorleef om die waarheid oop te krap?
Author François Bloemhof
Share
