Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779860125 | Published: September 13, 2024 | Soft Cover

Troep!

Troep!

Regular price R 340
Regular price R 0 Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In Troep! vertel meer as 'n honderd oud-troepe wat hulle onthou van diensplig: om op skool opgeroep te word, te gaan oorlog maak en twee jaar later weer huis toe te kom. Tussenin lê stories van varkpanne, tiekiebokse, twee-komma-viers, boeliebief, die DB, ryloop, pakkies, bosbussies, naweekpas, ratpacks, stof, Buffels, landmyne en skrapnel - en ook herinneringe van vriende, seuns en broers wat nie teruggekom het nie. Bun Booyens voeg al hierdie stemme saam tot die verhaal van die uitsonderlike dinge wat duisende gewone seuns beleef het. Hierdie stories sal 'n snaar by veterane roer, en hul naastes help om te verstaan watter dinge hierdie mense vandag steeds met hulle saamdra - dit wat hulle onthou, maar ook dit wat hulle nie kan vergeet nie.

Author Bun Booyens

View full details