Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779860248 | Published: September 2, 2025 | Soft Cover

Déjà vu

Déjà vu

Regular price R 360
Regular price R 0 Sale price R 360
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wat skuil agter die Sheldon-fortuin?
Zabeth Meyer beland op Kronkelrivier om navorsing vir die krimiskrywer Wilbur Sheldon te doen. In sy skatryk familie se Victoriaanse herehuis, Sheldon Manor, kom sy al hul vreemde tragedies en intriges teë: Eers verdrink die oudste Sheldon- kleinkind, en 'n paar jaar later sterf sewe Sheldons op een dag.
Net een erfgenaam van die Sheldon-fortuin bly oor: Die onbekwame Keith. En Ethel, die familiematriarg, is al in haar tagtigs.
Kort ná Zabeth se aankoms gebeur daar nog 'n ongeluk by Sheldon Manor en skielik lyk gebeure van vyf en twintig jaar gelede heel anders ..
Tussen Zabeth, Wilbur en die aantreklike Liam Sheldon moet hulle die dinastie se donker geheime en hul elkeen se eie verlede ontrafel voordat nog iemand seerkry.

Author Chanette Paul

View full details