Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779860507 | Published: January 29, 2026 | Paperback

Skimme & Spoorsoekers

Skimme & Spoorsoekers

Regular price R 320
Regular price Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Alles voel verkeerd hier ...
'n Man staan op 'n brug, reg om te spring. 'n Geheimsinnige vrou verskyn snags langs die Knysna-meer. Twee tieners volg 'n vreemde lig en maak 'n donker ontdekking. 'n Stiefpa hou aan terugkom. 'n Boemelaar word wakker in 'n veranderde wêreld. 'n Meisie probeer haarself weer aanmekaarlas. 'n Ander een probeer haarself vermom. 'n Derde een worstel met die dood.

Alles voel verkeerd hier …
21 stories wat uit die donker verbeelding van Martin Steyn gekruip het, insluitend sy eerste gepubliseerde storie en 'n vervolgverhaal met AO Colin Menck (Donker spoor, Skuldig). Stories oor hunkering, trauma en onmoontlike keuses. Stories met donker draaie en wrang kinkels. Stories oor skimme en spoorsoekers.

Author Martin Steyn

View full details