1
/
of
1
ISBN: 9781779870025 | Published: February 29, 2024 | Paperback
In die hart van Lente
In die hart van Lente
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Felicia Snyman
Author:ROMANZA MAART 2024
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Soms loop liefde 'n ompad. Lente is verloof aan die aantreklike Herman Pretorius, maar sy weet haar hart behoort eintlik aan haar gevaarlike en stormagtige jeugliefde, Stander Gerber. Hy is egter verantwoordelik vir die dood van hul goeie vriend en die letsel in haar nek… Stander stoei steeds met skuldgevoelens oor destyds, maar sy liefde vir Lente brand al hoe sterker. Sal hulle die spoke van die verlede kan verjaag of gaan hulle die maklike roete kies en met 'n hart vol letsels wegstap?
Author Felicia Snyman
Author ROMANZA MAART 2024
Share
