Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870049 | Published: February 29, 2024 | Paperback

Leer my ken

Leer my ken

Author:STOOM
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Marina wil so graag 'n sorgelose jeug hê, maar geld - of eerder die gebrek daaraan - staan in haar pad. Dan stap haar buurvrou se broer by haar lewe in… Riaan is 'n musikant en 'n groot geleentheid wag vir hom in Amerika. Hy weet dus 'n langtermynverhouding met Marina is buite die kwessie. Maar hy gebruik die kans om haar anders te laat kyk na álles in die lewe. In die proses stamp hulle koppe, maar vind mekaar ook onweerstaanbaar. Intussen kruip die datum nader wanneer Riaan na Amerika moet terugkeer. Gaan hy sy groot droom vir Marina laat vaar? Of gaan Marina instem tot 'n onkonvensionele reëling?

View full details