ISBN: 9781779870056 | Published: January 30, 2024 | Paperback
Onvergeetlike liefde
Onvergeetlike liefde
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Mariette en Hannes was mekaar se skoolliefdes. Kort ná matriek is hul kys egter uit toe sy vir hom 'n kort afsêboodskap sonder enige verduideliking stuur. Twaalf jaar later kruis hul paaie weer. Nou is hy Hank Grey, die bekende Hollywoodster, en sy bestuur 'n agentskap wat lyfwagte en beskerming aan BBP's bied. Hank het 'n bekruiper op sy spoor en vra Mariette se agentskap om hom tydens die verfilming van sy nuwe rolprent te beskerm. Kort voor lank begin die vlamme van hul vergete liefde brand. Maar wat het destyds gemaak dat Mariette so skielik weggestap het? En sal hy haar liefde weer kan wen?
Author Dina Botha
Author ROMANZA FEBRUARIE 2024
Share
