Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870070 | Published: January 30, 2024 | Paperback

Vlamme van gister

Vlamme van gister

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Leonie en Stefan is beste vriende. Hulle was lank terug kortstondig in 'n verhouding, maar dit het nie uit gewerk nie. Nou is hy verloof aan haar beste vriendin, Olga. Leonie wíl bly wees vir hulle en sy ís ... Of is sy besig om haarself te bluf? In 'n poging om van alles weg te kom, gaan woon sy 'n modeskou in Italië by. Daar hoor sy die verlowing tussen Stefan en Olga is verbreek. Wil sy werklik 'n verhouding met Stefan hê of is sy net verward? En kan sy haar gevoelens vir hom vertrou?
Terwyl sy dié vrae probeer beantwoord, dra sy boonop 'n donker geheim met haar saam. En dan is daar die soen wat die vlamme van gister laat ontbrand ...

View full details