Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870087 | Published: January 30, 2024 | Paperback

Hawe vir haar hart

Hawe vir haar hart

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Die volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir 'n ander man. Op die ingewing van die oomblik besluit sy om as skoonheidsdeskundige op 'n passasierskip te gaan werk, al is sy as fisioterapeut gekwalifiseer, in die hoop om van alles en almal te vergeet. Daar ontmoet sy 'n aantreklike Griek genaamd Alexander Dimitriou wat as skeepsdokter op die skip werk. Ná 'n ongeluk dra hy egter verskeie letsels met hom saam wat 'n verhouding onmoontlik maak. Tog kan hy nie ophou dink aan die vrolike krulkop met haar groen rokkies nie ... Sal die oop see vir albei genesing bring? Of sal die onstuimige branders van hul verlede hul liefdesbootjie sink?

View full details