Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870100 | Published: October 29, 2024 | Paperback

Sien jy my nou?

Sien jy my nou?

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Monica bewaar al vir meer as ses jaar lank 'n geheim wat maak dat sy soms te koketterig optree teenoor Johan, haar broer se beste vriend. Sy is vasbeslote dat hy nooit die rede mag uitvind nie. Toe Johan egter ná 'n gru-ongeluk in die hospitaal opgeneem word, smeek sy vriende en familie vir Monica om hom te versorg. Johan is 'n skaduwee van die mens wat hy was en 'n beduiwelde een daarby. Hy weier dat Monica hom tuis verpleeg, maar sy beste vriendin beraam 'n plan. Gaan die plan Monica duur te staan gaan kom of gaan dit haar uiteindelik vryspreek?

View full details