1
/
of
1
ISBN: 9781779870117 | Published: August 28, 2024 | Paperback
Hartklop in kakie
Hartklop in kakie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Felicia Snyman
Author:ROMANZA SEPTEMBER 2024
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Megan is 'n vuurvreter advokaat wat haar nie van stryk bring nie, totdat sy die aantreklike Eckhardt met sy verspotte kort kakiebroek raakloop. Boonop moet sy nou saam met sy broer, 'n alombekende mode-ontwerper, werk. Eckhardt staan nie terug vir 'n uitdaging nie en stel sy mense altyd bo homself. Megan betree sy lewe en vir die eerste keer is sy eie smagting belangriker. Sal Megan haar trots kan opgee om haar hart te volg, of sal sy toelaat dat liefde deur haar vinger s glip?
Author Felicia Snyman
Author ROMANZA SEPTEMBER 2024
Share
