Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870148 | Published: March 29, 2024 | Paperback

`n Tyd om te sing

`n Tyd om te sing

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ou liefde roes nie. Tien jaar gelede het hy haar hart verniel. En hier, sonder waarskuwing, stap hy weer in haar lewe in - met daardie ontstellend sexy stoppelbaard. Destyds was hy Ruan Smit, nou is hy die bekende Christelike sanger Jacques van die groep Storms en Stilte. Sy is egter steeds Amy, dieselfde Amy wie se hart hy destyds gebreek het. Sy kan hom nie toelaat om haar weer te misbruik nie, maar hoe weerstaan sy die aantrekkingskrag tussen hulle? Intussen soek hy huis saam met die liefdevolle Stella aan sy sy. Maar toe sy nuutste treffer vrygestel word, het dit almal aan die gis: Vir wie het hy dit geskryf en hoekom is dit 'n liefdeslied? Kan Amy haarself toelaat om te glo dit is vir haar? Of stel sy haarself opnuut bloot om weer seer te kry?

View full details