Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870155 | Published: March 29, 2024 | Paperback

Veilige hawe vir die hart

Veilige hawe vir die hart

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Liefde sonder grense. Paula Swart het baie empatie met die pasiënte by die kliniek waar sy 'n arbeidsterapeut is. Vir haar kollega se vriend Derick het sy egter nie ooghare nie, al het sy hom nog nie eens ontmoet nie. In haar oë is hy 'n swakkeling en vir sy soort het sy nie tyd nie. Toe Derick Boland toe trek en tydelik blyplek nodig het, beland hy in Paula se huis. Hy daag egter nie alleen op nie. In sy arms is 'n vuil, verwaarloosde brakkie wat hy langs die pad opgetel het en summier Paultjie gedoop het. Teen wil en dank moet Paula leer om Derick én Paultjie te verdra. Kan verdraagsaamheid die eerste tree na liefde wees?

View full details