ISBN: 9781779870162 | Published: July 30, 2024 | Paperback
Gouelokkies en die professor
Gouelokkies en die professor
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Op skool was sy dié meisie: mooi en gewild met skatryk ouers. Tien jaar later is Connie Verster se lewe 'n omgekeerde sprokie: van Gouelokkies tot Aspoestertjie. Nou is sy 'n geskeide enkelouer wat spartel om kop bo water te hou. Dan stap die destydse bleeksiel Stef Neetlingh op 'n dag by haar gastehuis in. Connie herken glad nie die aantreklike man nie. Stef is dit te wagte: Vir hom is Connie steeds die goue meisie wat vaaljapies soos hy miskyk. Hoekom kan hulle dan nie ophou om aan mekaar te dink nie?
Author Cecilia Nortjé
Author ROMANZA AUGUSTUS 2024
Share
