ISBN: 9781779870186 | Published: April 30, 2024 | Paperback
`n Skandalige soen
`n Skandalige soen
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Mary, oftewel Prinses Marié Elizabeth van Habsburg, staan op trou met Prins Octavius van die prinsdom van Kyburg. Hy is egter ver van haar ideale man: Oorlogsugtig en wreed. Dan daag die aantreklike skeepskaptein Francis le Cluc met ’n belangrike brief vir haar op. Met die lag in sy oë laat hy dadelik haar hart vinniger klop. Daar mag egter niks tussen hulle wees nie. Sal Mary van Francis se betowerende soene kan vergeet? Gaan sy plig, eer en haar familie se goeie naam eerste plaas? En wat gaan Francis kies: Die bloedband met sy broer of sy liefde vir Mary?
Author Dina Botha
Author ROMANZA Mei 2024
Share
