Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870193 | Published: February 29, 2024 | Paperback

Reese se dilemma

Reese se dilemma

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Liefde ken nie reëls nie ... Nadat 'n bemoeisieke tante haar neus in haar sake steek, begin Nian teësinnig 'n nuwe pos by die familiesaak Durandt Ingelyf. Sy stamp egter dadelik koppe met die knorrige grootbaas… Reese Durandt moet as uitvoerende hoof 'n voorbeeld aan sy personeel stel. Daar is 'n rede hoekom maatskappybeleid romantiese verhoudings tussen kollegas verbied. Nian vryf hom buitendien uit die staanspoor verkeerd op. Hoekom kan die twee dan nie ophou om aan mekaar te dink nie? En wat voer daardie rooikopfeeks in Durandt se kantoor in die mou?

View full details