Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870216 | Published: August 28, 2024 | Paperback

Haar Italiaanse prins

Haar Italiaanse prins

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

As jy wag vir 'n ridder op 'n wit perd gaan jy lank wag, want hulle bestaan nie. Dis Ma Amelia se mott o. Na 'n onvergeetlike nag in Vittorio Mancini se arms, word Claudette alleen wakker. Ontnugter moet sy erken haar ma is reg: Geen man is te vertrou nie. Van haar pa wat voor haar geboorte reeds die hasepad gekies het, haar eksverloofde wat haar gelos het, tot en met Vittorio se verraad. Voortaan sal sy 'n man niks anders as vriendskap bied nie. Sy leer egter gou, die hart laat hom nie voorskryf nie. Sal sy die aantreklike Vittorio kan weerstaan?

View full details