Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870223 | Published: October 29, 2024 | Paperback

Edward

Edward

Author:STOOM
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Trou met 'n man wat jou sproete tel, het haar ouma vir Ava Badenhorst geleer. Ava kry so 'n man in 'n restaurant in 'n Karoodorp, maar hy's een van haar nuwe base en te vatterig na haar sin.Edward Sutherland soek nie iets ernstigs nie, maar besef sy gevoelens vir Ava is nie net vlietend nie. Ava dra heelwat seer saam en wys nie sommer haar gevoelens nie. Is daar 'n kans dat dinge tog tussen twee rooikoppe kan uitwerk?

View full details