ISBN: 9781779870247 | Published: June 1, 2024 | Paperback
Toe gebeur Vegas
Toe gebeur Vegas
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Predikantsdogter Vanessa Sonnekus gaan op 'n wilde Las Vegaswegbreek en word een oggend met die v olgende skokbesef wakker: Nie net het sy per ongeluk by haar verloofde se beste vriend geslaap nie, maar blykb aar ook met hom getrou! Nie sy of Luhan kan enigiets hier van onthou nie. Tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom. Terselfdertyd wil sy nie dat een aand se swak oordeel haar voorgenome huwelik met Neil in die wiele ry nie. En wat van Luhan en Neil se vriendskap? Vanessa en Luhan kom albei voor 'n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam 'n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van 'n gelukkige lewe saam?
Author René van Zyl
Author ROMANZA JUNIE 2024
Share
