ISBN: 9781779870254 | Published: June 1, 2024 | Paperback
Goue Gloed
Goue Gloed
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Erica se man sterf in 'n motorongeluk en sy vind k ort daarna met 'n skok uit sy is swanger. Boonop ontdek sy haar man het haar in 'n geldelike verknorsing agtergelaat. Uit desperaatheid gaan bly sy by haar niggie, maar swy g oor haar swangerskap en soek naar stig na werk. Uiteindelik kry sy 'n pos as boekhouer by 'n goudmyn en deel van haar diensvoordele is verblyf op die myn se per seel. Braam, 'n enkelloper, is haar baas en 'n regte brombeer. Almal trap in hul spoor wanneer hy in die omtrek is. Mettertyd kan sy nie meer haar swangerskap wegsteek nie en die mense begin oor haar skinder: Hoe raak 'n w eduwee dan swanger? Maar Braam, wat in die mynhuis r eg langs haar woon, leer haar beter ken en begin met ander oë na haar kyk . Sy voel self aangetrokke tot hom, maar waak t een haar gevoelens. Sal die baba se koms hulle nader aan mekaar bring of hul lewenspaaie finaal laat skei?
Author Anna van Tonder
Author ROMANZA JUNIE 2024
Share
