ISBN: 9781779870261 | Published: June 1, 2024 | Paperback
Vlinders en vonke
Vlinders en vonke
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Karo is 'n suksesvolle model in Milaan en verloor haar hart op die man van haar drome: die charismatiese Kabous. Toe hy uit die bloute 'n romantiese bootreis saam met sy beste vriende voorstel, is sy oortuig hy voer groot planne in die mou. Nog voordat hulle egter aan boord kan gaan, kondig Kabous aan dat hy 'n krisis by die hospitaal moet gaan hanteer. Haar romantiese bootreis is daarmee heen en sy sit gestrand op die luukse Southern Star saam met sy vriende! Veral Adam, sy bedorwe universiteitsvriend, werk op haar senuwees. Hoe gaan sy die reis saam met hierdie onuitstaanbare vent oorleef?
Author El Bester
Author ROMANZA JUNIE 2024
Share
