Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870285 | Published: August 28, 2024 | Paperback

Lentelag

Lentelag

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Die vonke spat toe Christie Grey haar pa se nuwe voorman, Brand, ontmoet. Wie is hy om haar sommer so af te keur? Die ergste is dat haar kêrel, Paul, haar hart nie naastenby so wild laat klop nie. Brand raak teen sy sin betrokke by Christie se fotografie. Die aantrekkingskrag tussen hulle laat Christie twyfel oor haar verlowing aan Paul. Maar Brand se korttermynplanne sluit nie 'n vrou in nie. Boonop is hy 'n man wat by sy standpunte hou. Is Christie die een wat hom van plan sal laat verander?

View full details