Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870308 | Published: June 27, 2024 | Paperback

Die lys

Die lys

Author:Stoom
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Toe Karen se man haar vir 'n jonger weergawe los, besluit sy: Dis tyd om te waag. 'n Vriendin vertel haar van die eienaar van 'n toermaatskappy wat glo 'n bobaasverleier en uitstekende minnaar is … Hy stem in om Karen uit haar penarie te red en gou beleef sy avonture waarvan sy voorheen net kon droom. Avonture het egter 'n manier om jou onverhoeds te betrap en jou op afdraaipaaie te neem wat jy nooit sien kom het nie.

View full details