Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870322 | Published: March 29, 2024 | Paperback

Vlug van die berghaan

Vlug van die berghaan

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Liefde ná die storm. Olivia Welgemoed se toekoms lyk rooskleurig: Sy is 'n mediese dokter met 'n suksesvolle praktyk en verloof aan 'n predikant met 'n gemeente wat uitsien na 'n lojale predikantspaar. Dan kom haar pa, 'n bekende dokter van die Noord-Kaap, skielik tot sterwe. Asof sy ná 'n skeepsramp alleen in 'n reddingsboot sit, reik alle hande na haar vir hulp: haar verloofde, haar stiefma, haar stiefbroer en 'n gesondheidskliniek wat oor stroom. Op haar erfgrond, Koepelplaas, is daar boonop 'n vreemdeling wat volgens haar wederregtelik op die oewer van die rivier uitkamp. Hy lyk soos 'n boemelaar en w ord haar grootste probleem. Beskik Olivia werklik oor die spirituele eienskappe van die berghaan soos wat die mense sê? En sal sy tussen al haar probleme en verantwoordelikhede kan leer onder skei tussen plig en ware liefde?

View full details