1
/
of
1
ISBN: 9781779870339 | Published: July 30, 2024 | Paperback
Saggies Ontwaak my hart
Saggies Ontwaak my hart
Author:Magda Schmidt
Author:ROMANZA AUGUSTUS 2024
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Karen is vir die eerste keer verlief en George is enige vrou se droomman: lank, aantreklik, sjarmant én suksesvol. Hoekom bring sy dan al hoe meer tyd saam met die “kreupel kluisenaar” Werner Scholtz deur? En hoekom roer dit haar so wanneer sy saam met hom na Maria Callas se “Saggies ontwaak my hart” luister? Dalk, besef Karen, is verliefdheid nie ware liefde nie. Maar wie is die vrou vir wie Werner elke week ’n gerf blomme neem?
Author Magda Schmidt
Author ROMANZA AUGUSTUS 2024
Share
