Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870346 | Published: July 30, 2024 | Paperback

`n Trekker vir twee

`n Trekker vir twee

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Ansone wou nog altyd boer en nou gaan daardie droom bewaarheid word. Haar oorlede oom Simon het sy plaas aan haar bemaak en sy is reeds verlief op daardie pragtige stuk grond: Die rondawel, die oopte, die mooiste berge. Hoekom is Milner, daardie omgesukkelde boer, dan so teen haar planne gekant? Sy sál haar nie deur hom van stryk laat bring nie, nie eens wanneer die noodlot haar in sy opstal laat beland nie ...

View full details