ISBN: 9781779870353 | Published: July 30, 2024 | Paperback
Om aan
Om aan
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
Ná 'n ongeluk beland Shiloh en Azalay op onverklaarbare wyse saam in die Arabiese woestyn. Maar dit is nie die vreemdste van die situasie nie. Hulle kom ook agter hulle het duisende jare terug in die verlede in gereis en hulle bevind hulle in die tyd van Jesus se geboorte ...Saam met die drie wyse manne v olg hulle die Bethlehemster. Azalay is 'n toegewyde Christen, Shiloh is opstandig en glo nie meer nie. Hul omstandighede dwing hulle nader aan mekaar , maar laat ook die vonke spat. Gaan Shiloh die antwoorde vind waarna sy soek en gaan die liefde tussen haar en Azalay hul vreemde reis oorleef?
Author Frenette van Wyk
Author ROMANZA AUGUSTUS 2024
Share
