1
/
of
1
ISBN: 9781779870360 | Published: September 1, 2024 | Paperback
`n Leplek vir die hart
`n Leplek vir die hart
Author:Marilé Cloete
Author:ROMANZA SEPTEMBER 2024
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Toe Iris Koopman met haar dogtertjie, Rosie, terugkeer Suid-Afrika toe, loop sy haar vas in haar eksman, Brandon. Sy drinkery het destyds hulle huwelik vernietig en sy wil Rosie beskerm. Maar hulle deel 'n vriendekring en Rosie is dadelik gek oor haar pa. Toe Brandon haar saamnooi op 'n sakereis na Europa, sê Iris ja. Sy vind uit haar liefde vir Brandon het nooit werklik gesterf nie. Kan sy dit waag om haar hart 'n tweede keer vir hom te gee?
Author Marilé Cloete
Author ROMANZA SEPTEMBER 2024
Share
