Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870377 | Published: June 27, 2024 | Paperback

`n Huis vir liefhê

`n Huis vir liefhê

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Ida Bester
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Anita Minnaar stem teen haar beterwete in tot 'n platoniese vriendskap met die geskeide adonis Chris Bremer. Hulle is immers al twee enkelouers van tieners en kan mekaar net ondersteun. Wie het gesê 'n man en vrou kan nie net vriende wees nie? Dan gaan die ondersteuning een nag te ver en hulle beland in mekaar se arms.
Was dit 'n eenmalige gebeurtenis of sal hulle weer kan liefhê? En sal Chris die trauma van sy huwelik met 'n dwelmverslaafde te bowe kan kom?

View full details