1
/
of
1
ISBN: 9781779870407 | Published: August 28, 2024 | Paperback
Finlay
Finlay
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Elsa Winckler
Author:ROMANZA SEPTEMBER 2024
Author:STOOM
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Finlay is die derde titel in die reeks wat handel oor die gewilde Skotse Sutherlandbroers.
Fleur Greyling is verstom toe Finlay Sutherland op die plaas opdaag. Hulle het mekaar op ’n troue ontmoet waarvan sy bitter min onthou – net dat sy te veel vonkelwyn gedrink het en in haar onderklere wakker geword het. Finlay is ’n hartebreker wat nooit ’n vrou meer as een maal uitneem nie, maar Fleur is anders. Hoe meer tyd hy saam met haar spandeer, hoe meer wil hy by haar wees. Gaan die liefde dié keer die hartebreker vang?
Share
