Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870414 | Published: September 27, 2024 | Paperback

Eerste Keuse

Eerste Keuse

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Toe Mia Roux, kunstenaar en eienaar van 'n kunsgalery, in Jaco Botes se uitsonderlike oë kyk , besef sy hier kom moeilikheid. Sy soek nie 'n verhouding nie, maar hier die man doen dinge aan haar. Jaco, 'n suksesvolle korporatiewe prokureur, kan sy hande nie v an haar afhou nie, maar soek nie 'n lewensmaat nie. Hy stel voor dat hulle vriende met voordele word. Tussen die lakens is hulle beslis 'n uiters goeie kombinasie, maar is dit genoeg vir hulle?

View full details