Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779870421 | Published: September 27, 2024 | Paperback

Seenimf en die skeepsdokter

Seenimf en die skeepsdokter

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Verpleegsuster Kira Louw gaan werk op die Sea Nymph-toerskip sodat sy van 'n teisteraar af weg kan kom. Sy en die aantreklike dokter Albert Dorell is dadelik aangetrokke tot mekaar maar albei het voorbehoude. Kira is nou lugtig vir mans. Albert se pa se ryk familie op Malta het op sy ma neergesien en sy ouer s is geskei. Vroue is net so aangetrokke tot Albert as wat mans tot Kira is. Sal die liefde seëvier?

View full details