ISBN: 9781779870438 | Published: September 27, 2024 | Paperback
`n Rede om te bly
`n Rede om te bly
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Toe Marguerite 'n jaar ná haar misluk te verlowing terugkeer na haar grootworddorp, is almal presies nog soos wat sy hulle onthou. Almal behalwe Bernard Visagie. Die bruingebrande boer se omgeewoorde en bokse met groente veroorsaak ongekende moeilikheid in haar hart. Marguerite sien nie so gou weer kans vir 'n verhouding nie. Daarby is hulle ouers teen hul vriendskap gekant oor iets wat dertig jaar terug gebeur het. Sal Marguerite en Bernard hul vriendskap lig en sonder onnodige komplikasies kan hou?
Author Ernalize du Toit
Author ROMANZA OKTOBER 2024
Share
